Did you mean:
Afrikaans46 Results for : afrikaanse
-
Straßenfeger 26 - Das unsichtbare Visier Vol. 26
Unter dem Decknamen Achim Detjen spioniert Stasi-Agent Werner Bredebusch (Armin Mueller-Stahl) "imperialistische Verschwörer" aus. Getarnt als gefallener Jagdflieger in der BRD, setzt er sich tödlichen Gefahren aus. Er ist einer Organisation in Südamerika auf den Fersen, die deutschen Naziverbrechern Unterschlupf gewährt. Um Pläne über Atomraketen aufzudecken, schleust er sich unter lebensbedrohlichen Umständen in die Bundeswehr ein. Kühn und gewitzt umgeht der Ost-James-Bond geschmeidig die Fallen der "Westmächte". Er benutzt häufiger seinen Verstand als seine Fäuste. Einen Fiesling gibt es nicht. Das Böse ist ein System aus Faschisten, Rüstungsfanatikern und CIA-Spitzeln. Der Kalte Krieg, einmal aus DDR-Regime-Sichtweise betrachtet, macht die Story aus heutiger Sicht umso spannender. Die Macher drehten, trotz Anti-West-Ideologie, eine brillante Spionageserie mitten im Kalten Krieg...Folge 09-1609. Sieben Augen hat der Pfau10. Der Afrikaanse Broederbond 111. Der Afrikaanse Broederbond 212. Der Afrikaanse Broederbond 313. King-Kong-Grippe 114. King-Kong-Grippe 215. Insel des Todes 116. Insel des Todes 2- Shop: buecher
- Price: 22.99 EUR excl. shipping
-
Reise van Isobelle
Die jare 1894 tot 1994 is vir die Afrikaner 'n tydperk van grootse maar veral pynlike gebeure. 'n Gewone Suid-Afrikaanse familie beleef in hierdie roman die Anglo-Boereoorlog, die Eerste Wêreldoorlog, die 1914-Rebellie en vele meer.- Shop: buecher
- Price: 26.99 EUR excl. shipping
-
Draadloos sensornetwerk
Draadloos sensornetwerk ab 35.99 € als Taschenbuch: Vroegtijdig ongevalopsporingsmodel voor Zuid-Afrikaanse mijnindustrieën. Aus dem Bereich: Bücher, Ratgeber, Computer & Internet,- Shop: hugendubel
- Price: 35.99 EUR excl. shipping
-
Op 'n stormsee
Op 'n stormsee ab 8.99 € als epub eBook: Ware verhale van Suid-Afrikaanse seereddings. Aus dem Bereich: eBooks, Fachthemen & Wissenschaft, Sozialwissenschaften,- Shop: hugendubel
- Price: 8.99 EUR excl. shipping
-
Die Baan-Brekers
Die Baan-Brekers ab 7.49 € als epub eBook: Hoe Suid-Afrikaanse sportleiers kampioene slyp. Aus dem Bereich: eBooks, Sachthemen & Ratgeber, Sport & Entspannung,- Shop: hugendubel
- Price: 7.49 EUR excl. shipping
-
Fettnäpfchenführer Südafrika
Silvie war noch nie in Südafrika. Silvie weiß aber ganz genau, was sie dort erwartet. Denkt sie zumindest, bis sie mit ihrem gefahrensituationserkennungsresistenten Freund in Kapstadt steht, und die zwei dort völlig durch/an/einander geraten: Warum reagiert der farbige Mann auf die Frage, ob er Xhosa spricht, so perplex? Handelt es sich beim »Highway« um eine Autobahn oder um eine Fußgängerzone? Warum starren die Polizisten Silvie so schamlos auf den Busen? Und nicht zuletzt: Wann schwebt man in Lebensgefahr - und wann in Paranoia?Simons und Silvies Trip führt von Kapstadt über die Afrikaanse Karoo, an den traditionellen Lehmhüttendörfern der Transkei und dem Powerhouse Johannesburg vorbei. Während dieser abenteuerlichen zwei Wochen kommen die beiden mit dem Geknäuel südafrikanischer Kulturen, Sitten, Etiketten und Vokabeln völlig durcheinander.Aktualisierte und vollständig überarbeitete Neuausgabe mit noch mehr Fettnäpfchen- Shop: buecher
- Price: 13.40 EUR excl. shipping
-
Kobra: Afrikaans Edition , Hörbuch, Digital, ungekürzt, 642min
Deon Meyer, die mees gewilde Afrikaanse spanningsverhaalskrywer, se nuwe roman is nou beskikbaar as luisterboek! Die laaste ding wat kaptein Bennie Griessel van die Valke nodig het, is moeilikheid. Want hy suip dalk al weer, hy lieg vir sy kollegas en sy AA-borg, en die intrek by Alexa Barnard was 'n fout. 'n Karnallie van 'n fout. Maar die gastehuis-bloedbad buite Franschhoek was die werk van 'n professionele laksman - drie slagoffers, drie perfekte kopskote. En dis nie net die onverklaarbare gravering van 'n spoegkobra op die koeëldoppies - en die komende mediasirkus - wat Griessel laat bloed sweet nie.Twee van die oorledenes is lenige militêre tipes. Spesmagte. Of Spoke. Moeilikheid. Heel agter, in die hoofslaapkamer, is tekens van 'n gestoei, en te veel bewyse dat iemand ontvoer is. Bes moontlik 'n buitelander. Groter moeilikheid. Maar die paspoort is vals, die Britse konsulaat speel spioenasiespeletjies, en dieselfde huurmoordenaar slaan toe by die Kaapse Waterfront. Boonop neem die staat se duistere Sekuriteitsagentskap die ondersoek oor, en die Valke moet 'n vlugtende, baie vaardige Kaapse sakkeroller dringend opspoor om hul eer - en die demokrasie - te red. Maksimum moeilikheid. Please note: This audiobook is in Afrikaans. ungekürzt. Language: English. Narrator: Nic De Jager. Audio sample: https://samples.audible.de/bk/nbps/000022/bk_nbps_000022_sample.mp3. Digital audiobook in aax.- Shop: Audible
- Price: 9.95 EUR excl. shipping
-
Die swerfjare van Poppie Nongena [The Long Journey of Poppie Nongena] , Hörbuch, Digital, ungekürzt, 812min
Die swerfjare van Poppie Nongena het by verskyning in November 1978 die gemoed van die hele land beroer. Binne vier maande is dit drie keer herdruk. Dit is in 1979 met die Luyt-, die CNA- en die W.A. Hofmeyr-prys bekroon. In 1981 is dit deur die Royal Society of Literature in Londen aangewys as die beste streekroman wat in Engels verskyn het; Elsa Joubert word ook ‘n Fellow van die Society. Sedertdien is die roman vertaal in Frans, Spaans, Duits, Nederlands en Italiaans. In 1985 het ‘n Amerikaanse uitgawe verskyn. Hoë lof is van kritici ontvang. Audrey Blignault het die betekenis van die roman só saamgevat: "n Aangrypende, onvergeetlike boek wat die sluier tussen die witmens en die swartmens in Suid-Afrika afruk." André P. Brink het dit in Rapport as die boek van die jaar in die Afrikaanse prosa uitgesonder: "'n Visioen van menslike gevangeneskap... Ontstemmend en indrukwekkend... Verpligte literatuur vir elke mens wat oor hierdie land wil saampraat. "Oorsee het die gesaghebbende Sunday Times Literary Supplement ‘n entoesiastiese bespreking van die roman geplaas. En The Times se resensent skryf: "(The novel) unfolds with the inexorable force of a Greek tragedy." As voorhoogstuk was Poppie eweneens suksesvol. Dit is in sowel Afrikaans as Engels landwyd opgevoer. In New York is dit eers in ‘n eksperimentele teater aangebied; daarna het dit as Off Broadway-opvoering die Obi-toekenning verwerf vir die beste dramateks. Dit is gekies vir die Edinburgh-toneelfees, en later ook in Londen opgevoer, waar Thuli Dumakude as Poppie die gesogte Olivier-prys verower het. Vervolgens is dit opgevoer in Australië, Kanada en Chicago. Die skryfster self sê oor dié suksesverhaal: "Die lewe van die werklike Poppie het my diep geraak, en my beklem. Hier was ‘n vrou, magteloos vasgevang in ‘n onmenslike sisteem, wat veg vir die bestaan van haar gesin. Deur die boek wou ek aan haar ‘n stem gee." Please note: This audiobook ungekürzt. Language: English. Narrator: Theresa Sedras. Audio sample: https://samples.audible.de/bk/nbps/000023/bk_nbps_000023_sample.mp3. Digital audiobook in aax.- Shop: Audible
- Price: 9.95 EUR excl. shipping
-
Die Groot Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek
Die Groot Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek: ab 4.99 €- Shop: ebook.de
- Price: 4.99 EUR excl. shipping
-
In die Woorde van Suid-Afrikaanse Sporthelde
In die Woorde van Suid-Afrikaanse Sporthelde: ab 3.99 €- Shop: ebook.de
- Price: 3.99 EUR excl. shipping