22 Results for : tyd
-
Fjarill: Stilla Tyd, CD
Titel: Stilla Tyd, Interpret: Fjarill, Medium: CD, Erscheinungsdatum: 02.12.2016, Gewicht: 100 gr, Rubrik: Pop, Verkäufer: averdo- Shop: averdo
- Price: 20.99 EUR excl. shipping
-
Koekemoer, Marinda: Tyd saam met God
Erscheinungsdatum: 10.05.2011, Medium: Taschenbuch, Einband: Kartoniert / Broschiert, Titel: Tyd saam met God, Autor: Koekemoer, Marinda, Verlag: Xlibris, Sprache: Polyglott, Schlagworte: RELIGION // Inspirational, Rubrik: Religion // Theologie, Populäre Schriften, Seiten: 168, Informationen: Paperback, Gewicht: 254 gr, Verkäufer: averdo- Shop: averdo
- Price: 22.19 EUR excl. shipping
-
Troskie, Anchien: Nooit is 'n lang, lang tyd
Erscheinungsdatum: 01.09.2011, Medium: Taschenbuch, Einband: Kartoniert / Broschiert, Titel: Nooit is 'n lang, lang tyd, Autor: Troskie, Anchien, Verlag: Kwela, Sprache: Afrikaans, Schlagworte: FICTION // General, Rubrik: Belletristik // Romane, Erzählungen, Seiten: 368, Informationen: Paperback, Gewicht: 592 gr, Verkäufer: averdo- Shop: averdo
- Price: 34.39 EUR excl. shipping
-
Deetlefs, Hannes: Boertjie
Erscheinungsdatum: 16.08.2019, Medium: Buch, Einband: Gebunden, Titel: Boertjie, Titelzusatz: 'n Stappie duer sy lewe sy gedagtes en sy tyd in Suid- en Suidwes-Afrika/Namibië, Autor: Deetlefs, Hannes, Verlag: typed // mbassador GmbH, Sprache: Afrikaans, Schlagworte: BIOGRAPHY & AUTOBIOGRAPHY // General, Rubrik: Belletristik // Biographien, Erinnerungen, Seiten: 720, Informationen: HC gerader Rücken kaschiert, Gewicht: 1027 gr, Verkäufer: averdo- Shop: averdo
- Price: 40.00 EUR excl. shipping
-
Lettervruchten Van Het Leuvensch Genootschap Tyd En Vlyt (1843)
Lettervruchten Van Het Leuvensch Genootschap Tyd En Vlyt (1843) ab 23.99 € als Taschenbuch: . Aus dem Bereich: Bücher, Taschenbücher, Romane & Erzählungen,- Shop: hugendubel
- Price: 23.99 EUR excl. shipping
-
Teëspoed is jou voorspoed [Adversity Is Your Prosperity]: 10 Eenvoudige maniere om in jouself te belê vir voorspoed en geluk [10 Simple Ways to Invest in Yourself for Prosperity and Happiness] , Hörbuch, Digital, ungekürzt, 342min
Waarskuwing: Moenie na die boek luister as jy dink jy is perfek en dat die teëspoed wat jy vandag ervaar iemand anders, die regering of, nog erger, die wêreld se skuld is nie!“Hierdie is ? boek vol verhale van teëspoed waarmee ek dink jy jouself sal kan vereenselwig. Ek het gevind dat hoe meer ek ander en my omstandighede blameer, hoe groter my teëspoed word. Ek glo dat teëspoed die wêreld se manier is om vir jou te sê dat jý moet verander en nie ander, die regering of die wêreld nie. Teëspoed wil hê jy moet in jouself belê en jouself sodoende beter maak as die omstandighede waarin jy jouself bevind. Dan kan jy groei sodat jy die voorspoed wat jy verdien, ontvang. In hierdie boek deel ek tien eenvoudige maniere waarop jy in jouself kan belê, want teëspoed is jou voorspoed.” - Bertus Steenkamp Met tien eenvoudige beleggings in jouself gaan jy leer hoe Bertus miljoene rande se skuld, SARS-probleme, oorwerktheid, depressie, stresvolle omstandighede, ? dik gat en ’n groot pens agtergelaat het. Vandag is sy omstandighede heeltemal anders:Bertus het ? positiewe netto waarde, met meer bates as laste.Hy het geen slegte skuld nie.Hy is die eienaar van verskeie suksesvolle besighede.Hy werk produktief en spandeer meer tyd saam met sy gesin.Bertus geniet die lewe in Suid-Afrika.Hy help mede-entrepreneurs in Suid-Afrika en is die stigter van Afrineurs.Please note: This audiobook is in Afrikaans. ungekürzt. Language: English. Narrator: Marius Ferreira. Audio sample: https://samples.audible.de/bk/acx0/235495/bk_acx0_235495_sample.mp3. Digital audiobook in aax.- Shop: Audible
- Price: 9.95 EUR excl. shipping
-
Gesinstyd met God (eBook, ePUB)
Hóé dien 'n hedendaagse gesin God? Watter maniere is daar om gesinstyd met God opwindend te maak, om lofsang en aanbidding 'n fees te maak en om saam uit te reik na ander op maniere wat lekker én lewensveranderend is? Hoe inisieer 'n enkelouer dit? Of hoe motiveer jy dit wanneer jou huweliksmaat nie daarvoor te vinde is nie? Hoe doen jy dit wanneer jy tieners én kleuters in die huis het? En hoe doen jy dit sodat hulle dit wéér wil doen uit eie vrye wil? Met hierdie boek wil Louise Viljoen gesinne toerus om God binne gesinsverband te dien. Sy gesels oor die uitdagings wat gesinne ondervind, soos bv. die gebrek aan Bybelkennis en tyd asook die druk onder portuurgroepe. Sy gee praktiese wenke oor hoe om gesinstyd met God spesiaal te maak en stel opwindende aktiwiteite voor vir die hele gesin. Daarna volg 52 oordenkings wat gesinne weekliks kan deurwerk. Geniet die heerlike reis om as gesin by Hom in te trek. Kom ons laat gesinstyd met God herleef.- Shop: buecher
- Price: 7.99 EUR excl. shipping
-
Volledige Gids Om Groot Geld Te Maak En vinnig Ryk Te Word. (eBook, ePUB)
Hierdie boek sal jou toelaat om baie geld te verdien en ryk te word binne 'n paar maande of jare. Dit sal afhang van hoeveel tyd jy aan jou projekte bestee. Deur al die stappe in hierdie boek te volg, sal jy geld verdien, maar nie almal sal gelyk wees in terme van die winste wat jy kan kry nie. Sommige tegnieke sal jou tientalle dollars bespaar. Ander sal jou honderde spaar. Vir die harde werk kan jy selfs duisende dollars binne ure verdien. Dit sal egter nie oornag gebeur nie. As jy met my metodes ryk wil word, sal jy dag en nag moet werk totdat jy die nodige elemente in plek gesit het om geld te verdien. Om jou eerste dollar te verdien is maklik, maar om duisende dollars te verdien is meer ingewikkeld. Daarom het ek hierdie boek aan jou beskikbaar gestel sodat jy vinnig ryk kan word. NS: Ek sal elke maand die boek bywerk om jou van nog meer inhoud te voorsien. Kom dus gereeld terug om die nuutste weergawe van die boek te kry.- Shop: buecher
- Price: 0.99 EUR excl. shipping
-
Om beter te kan moor (eBook, ePUB)
Meer as vyf jaar gelede het die gevaarlike David Francke uit aanhouding ontsnap en na Botswana gevlug. Vir sy ma, Klara, troos die hoop dat hy waarskynlik teen dié tyd al dood is haar waar sy in Amerika woon. Maar dan is daar 'n oproep uit Suid-Afrika wat die mat onder Klara se voete uitruk. Kan dit wees dat haar wreedaard van 'n seun 'n halfbroer het waarvan sy nie geweet het nie? Wanneer die lyk van 'n jong vrou langs die see by Strand gevind word, begin kaptein Beyers van der Rheede en sy span onmiddellik na haar moordenaar soek. Maar toe dogtertjies begin verdwyn, is dit duidelik dat hulle nie hier met 'n groentjie te doen het nie. Is dit dieselfde moordenaar? Op Coetzersdal word kaptein André Coghran deur die spoke van die verlede gery. Ook hý ontvang ¿ vreemde oproep. Gaan hy uiteindelik vir David vastrek? Tussendeur op Gordonsbaai kan die jong musikant, Katherina, nie besluit hoekom die aantreklike nutsman, Hechter Stander, se attensies haar kriewelrig maak nie.- Shop: buecher
- Price: 8.95 EUR excl. shipping
-
Die blou van onthou [The Blue Remembered] , Hörbuch, Digital, ungekürzt, 760min
Hierdie publikasie van Marita van der Vyver is ʼn wydstromende rivier van ʼn roman, ʼn boek wat die leser onderdompel en omrol en maal in sy kolke van stemme en geskiedenis en oeroue hunkerings. Die verhaal word vertel vanuit die perspektief van drie opeenvolgende generasies – drie vroue wat reageer op mekaar en hul tyd. Hulle lewe in spanning, tussen weggaan en moet bly, en tussen vergeet en móét onthou, omdat onthou die enigste skakel is wat hulle nog met die oerbron van hul bestaan verbind. Dié skakel in die verhaal word verskaf deur Colette Cronjé, die oudste van die vroue wat as t' ware na die oorsprong teruggedwing word wanneer sy ʼn brief ontvang van haar lank verlore kleindogter, Tina. Deur dié onverwagse kontak begin Colette onthou, en sy begin vertel, want Tina is op die spoor van die familiegeskiedenis – en onderweg na Portugal, waar alles begin het. ʼn Leeftyd lank het Colette dit reggekry om daardie vroeë episode te verdring. Nou word sy gedwing om dit wat sy destyds so jubelend in haar joernaal beskryf het, opnuut in herinnering te roep. Sy word weer gekonfronteer deur Tina se biologiese ma, háár dogter, se desperate verset teen haar herkoms, haar kultuur, die land se politieke bestel. En dit ruk haar terug na die omstandighede wat haar jare gelede alle kontak met haar kleinkind ontneem het. Wanneer haar ouers kort ná mekaar sterf, spoor Tina haar bejaarde ouma op en laat haar vertel: Van Portugal. Van haar dogter, Nandi, wie se verset so ver gestrek het dat sy haar kind laat aanneem het en alleen oorsee is om te sterf. En die verhaal wat sy hoor, laat Tina besluit om terug te loop op die spore… in die hoop om haar herkoms op sy felste te belig. Die blou van onthou is deels ʼn Afrikanergeskiedenis, deels die geskiedenis van ʼn bepaalde familie. Marita van der Vyver laat jou vir hierdie familie soveel omgee dat hulle geskiedenis ten slotte voel soos jou eie – deur nuwe oë gesien. Please note: This audiobook is in Afrikaans. ungekürzt. Language: English. Narrator: Anna-Mart van der Merwe. Audio sample: https://samples.audible.de/bk/nbps/000025/bk_nbps_000025_sample.mp3. Digital audiobook in aax.- Shop: Audible
- Price: 9.95 EUR excl. shipping